-
Rigters 9:43Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
43 Daarom het hy die manne geneem en hulle in drie afdelings verdeel en in die veld gaan wegkruip. Toe hy die mense uit die stad sien uitgaan, het hy hulle aangeval en doodgemaak.
-