-
Rigters 11:33Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
33 Hy het baie van hulle in ’n groot slagting doodgemaak, van Aʹroër af tot by Minnit – 20 stede – en tot by Aʹbel-Keraʹmim. So is die Ammoniete voor die Israeliete onderwerp.
-