Rigters 13:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Op ’n dag het Jehovah se engel aan die vrou verskyn en vir haar gesê: “Kyk, jy is onvrugbaar en kinderloos. Maar jy sal swanger word en aan ’n seun geboorte gee.+
3 Op ’n dag het Jehovah se engel aan die vrou verskyn en vir haar gesê: “Kyk, jy is onvrugbaar en kinderloos. Maar jy sal swanger word en aan ’n seun geboorte gee.+