7 Maar hy het vir my gesê: ‘Jy sal swanger word en aan ’n seun geboorte gee. Moenie wyn of enige ander alkohol drink nie, en moenie enigiets eet wat onrein is nie, want die kind sal van geboorte af tot die dag van sy dood ’n Nasireʹër van God wees.’”