Rigters 13:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Maar sy vrou het vir hom gesê: “As Jehovah ons wou doodmaak, sou hy nie ons brandoffer+ en graanoffer aanvaar het nie. Hy sou ons ook nie al hierdie dinge laat sien het nie, en hy sou nie vir ons al hierdie dinge gesê het nie.”
23 Maar sy vrou het vir hom gesê: “As Jehovah ons wou doodmaak, sou hy nie ons brandoffer+ en graanoffer aanvaar het nie. Hy sou ons ook nie al hierdie dinge laat sien het nie, en hy sou nie vir ons al hierdie dinge gesê het nie.”