Rigters 14:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Sy ouers het nie geweet dat dit van Jehovah af kom nie. Hy het ’n geleentheid gesoek om teen die Filistyne op te tree, want die Filistyne het op daardie stadium oor Israel regeer.+
4 Sy ouers het nie geweet dat dit van Jehovah af kom nie. Hy het ’n geleentheid gesoek om teen die Filistyne op te tree, want die Filistyne het op daardie stadium oor Israel regeer.+