Rigters 14:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Simson het toe saam met sy ouers na Timna gegaan. Toe hy by die wingerde van Timna kom, het ’n leeu* brullend op hom afgestorm!
5 Simson het toe saam met sy ouers na Timna gegaan. Toe hy by die wingerde van Timna kom, het ’n leeu* brullend op hom afgestorm!