18 Op die sewende dag voor sonsondergang het die manne van die stad dus vir hom gesê:
“Wat is soeter as heuning,
en wat is sterker as ’n leeu?”+
Hy het hulle geantwoord:
“As julle nie met my kalf geploeg het nie,+
sou julle nie my raaisel opgelos het nie.”