-
Rigters 15:5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Toe het hy die fakkels aangesteek en die jakkalse in die Filistyne se graanlande ingestuur. Hy het alles aan die brand gesteek, van die graanbondels tot die ongesnyde graan, sowel as die wingerde en die olyfboorde.
-