Rigters 16:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Toe het Deliʹla nuwe toue geneem en hom daarmee vasgebind en uitgeroep: “Die Filistyne is hier, Simson!” (Die manne het die hele tyd in die binnekamer weggekruip.) Toe het hy die toue soos garing van sy arms afgebreek.+
12 Toe het Deliʹla nuwe toue geneem en hom daarmee vasgebind en uitgeroep: “Die Filistyne is hier, Simson!” (Die manne het die hele tyd in die binnekamer weggekruip.) Toe het hy die toue soos garing van sy arms afgebreek.+