-
Rigters 16:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Sy het hom op haar knieë aan die slaap laat raak. Toe het sy die man geroep en hom die sewe vlegsels van sy kop laat afskeer. Daarna het sy die oorhand oor hom begin kry, want sy krag het hom begin verlaat.
-