Rigters 16:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Toe het sy uitgeroep: “Die Filistyne is hier, Simson!” Hy het wakker geword en gesê: “Ek sal soos die ander kere uitgaan+ en my losskud.” Maar hy het nie geweet dat Jehovah hom verlaat het nie.
20 Toe het sy uitgeroep: “Die Filistyne is hier, Simson!” Hy het wakker geword en gesê: “Ek sal soos die ander kere uitgaan+ en my losskud.” Maar hy het nie geweet dat Jehovah hom verlaat het nie.