Rigters 16:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Simson het uitgeroep: “Laat my saam met die Filistyne sterf!” Toe het hy met al sy krag gestoot, en die huis het op die leiers en al die mense daarin geval.+ By sy dood het hy dus meer mense doodgemaak as wat hy gedurende sy lewe doodgemaak het.+
30 Simson het uitgeroep: “Laat my saam met die Filistyne sterf!” Toe het hy met al sy krag gestoot, en die huis het op die leiers en al die mense daarin geval.+ By sy dood het hy dus meer mense doodgemaak as wat hy gedurende sy lewe doodgemaak het.+