-
Rigters 19:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Toe die man en sy byvrou en sy dienaar wou vertrek, het sy skoonpa, die jong vrou se pa, vir hom gesê: “Kyk! Dit is al amper aand. Oornag asseblief hier. Die dag is amper verby. Bly vanaand hier, en geniet dit hier. Môre kan julle vroeg vertrek en huis toe gaan.”
-