Rigters 19:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar die man wou nie nog ’n nag bly nie, en daarom het hy opgestaan en tot by Jebus, dit wil sê Jerusalem,+ gereis. Hy het die twee opgesaalde donkies, sy byvrou en sy dienaar by hom gehad.
10 Maar die man wou nie nog ’n nag bly nie, en daarom het hy opgestaan en tot by Jebus, dit wil sê Jerusalem,+ gereis. Hy het die twee opgesaalde donkies, sy byvrou en sy dienaar by hom gehad.