22 Terwyl hulle die tyd saam geniet het, het ’n spul slegte manne van die stad die huis omsingel en teen die deur gehamer, en hulle het vir die ou man, die eienaar van die huis, bly sê: “Bring die man uit wat in jou huis ingekom het, sodat ons met hom seks kan hê.”+