-
Rigters 20:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Uit al die stamme van Israel sal ons 10 manne uit 100 manne neem, 100 uit 1 000 en 1 000 uit 10 000 om padkos vir die soldate te gaan kry, sodat hulle teen Giʹbea van Benjamin kan optree omdat hulle hierdie skandelike ding in Israel gedoen het.”
-