Rigters 20:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Hulle het opgestaan en na Bet-El gegaan om God se leiding te vra.+ Toe het die Israeliete gevra: “Wie van ons moet die leiding neem in die geveg teen die Benjaminiete?” Jehovah het geantwoord: “Juda moet die leiding neem.”
18 Hulle het opgestaan en na Bet-El gegaan om God se leiding te vra.+ Toe het die Israeliete gevra: “Wie van ons moet die leiding neem in die geveg teen die Benjaminiete?” Jehovah het geantwoord: “Juda moet die leiding neem.”