-
Rigters 20:31Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
31 Toe die Benjaminiete uitgaan om teen die leërmag te veg, is hulle van die stad af weggelok.+ Toe het hulle, soos die ander kere, die manne op die grootpaaie begin aanval en party van hulle doodgemaak. Die een grootpad gaan na Bet-El en die ander na Giʹbea. Hulle het ongeveer 30 Israeliete in die oop veld doodgemaak.+
-