Rigters 20:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Toe die Israeliete in die geveg omdraai, het die manne van Benjamin hulle aangeval en ongeveer 30 manne van Israel doodgemaak,+ en hulle het gesê: “Ons is beslis besig om hulle te verslaan, net soos in die vorige geveg.”+
39 Toe die Israeliete in die geveg omdraai, het die manne van Benjamin hulle aangeval en ongeveer 30 manne van Israel doodgemaak,+ en hulle het gesê: “Ons is beslis besig om hulle te verslaan, net soos in die vorige geveg.”+