Rigters 21:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Onder die inwoners van Jaʹbes-Giʹlead het hulle 400 meisies gevind wat nog maagde was, wat nog nooit seksuele omgang met ’n man gehad het nie. Toe het hulle hulle gebring na die kamp in Silo,+ in die land Kanaän.
12 Onder die inwoners van Jaʹbes-Giʹlead het hulle 400 meisies gevind wat nog maagde was, wat nog nooit seksuele omgang met ’n man gehad het nie. Toe het hulle hulle gebring na die kamp in Silo,+ in die land Kanaän.