Rut 1:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 In die tyd van die rigters*+ het ’n hongersnood in die land ontstaan. ’n Man van Betlehem+ in Juda het saam met sy vrou en sy twee seuns weggetrek en as ’n uitlander in die gebied van Moab+ gaan woon. Rut Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:1 Volg hulle geloof na, bl. 33-35 Die Wagtoring,2012/7/1, bl. 23
1 In die tyd van die rigters*+ het ’n hongersnood in die land ontstaan. ’n Man van Betlehem+ in Juda het saam met sy vrou en sy twee seuns weggetrek en as ’n uitlander in die gebied van Moab+ gaan woon.