Rut 1:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die man se naam was Elimeʹleg,* sy vrou se naam was Naoʹmi* en die name van sy twee seuns was Maglon* en Giljon.* Hulle was Efratiete van Betlehem in Juda, en hulle het in die gebied van Moab gekom en daar gewoon.
2 Die man se naam was Elimeʹleg,* sy vrou se naam was Naoʹmi* en die name van sy twee seuns was Maglon* en Giljon.* Hulle was Efratiete van Betlehem in Juda, en hulle het in die gebied van Moab gekom en daar gewoon.