Rut 1:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 het Naoʹmi vir haar twee skoondogters gesê: “Gaan, keer terug, elkeen na die huis van haar ma. Mag Jehovah lojale liefde aan julle betoon,+ net soos julle dit betoon het aan die manne wat gesterf het en aan my. Rut Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:8 Volg hulle geloof na, bl. 36-37 Die Wagtoring,2012/7/1, bl. 252005/3/1, bl. 26-27
8 het Naoʹmi vir haar twee skoondogters gesê: “Gaan, keer terug, elkeen na die huis van haar ma. Mag Jehovah lojale liefde aan julle betoon,+ net soos julle dit betoon het aan die manne wat gesterf het en aan my.