Rut 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Waar Ma sterf, sal ek sterf, en daar sal ek begrawe word. Mag Jehovah my swaar straf* as enigiets anders as die dood my van Ma sou skei.” Rut Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:17 Volg hulle geloof na, bl. 37-38 Die Wagtoring,2012/7/1, bl. 26
17 Waar Ma sterf, sal ek sterf, en daar sal ek begrawe word. Mag Jehovah my swaar straf* as enigiets anders as die dood my van Ma sou skei.”