-
Rut 2:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Op daardie oomblik het Boas daar aangekom van Betlehem af en vir die snyers gesê: “Mag Jehovah met julle wees.” Hulle het geantwoord: “Mag Jehovah u seën.”
-