Rut 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Sy het gevra: ‘Mag ek asseblief van die afgesnyde graanare* optel+ wat die snyers agtergelaat het?’ En sy was van vanoggend af nog die hele tyd op haar voete. Sy het nou eers vir ’n klein rukkie onder die skuiling gaan sit en rus.” Rut Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:7 Die Wagtoring,2005/3/1, bl. 27
7 Sy het gevra: ‘Mag ek asseblief van die afgesnyde graanare* optel+ wat die snyers agtergelaat het?’ En sy was van vanoggend af nog die hele tyd op haar voete. Sy het nou eers vir ’n klein rukkie onder die skuiling gaan sit en rus.”