Rut 2:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Boas het haar geantwoord: “Die mense het my alles vertel wat jy ná die dood van jou man vir jou skoonma gedoen het en hoe jy jou pa en jou ma en jou geboorteland verlaat het om na ’n volk te gaan wat jy nie voorheen geken het nie.+ Rut Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 2:11 Volg hulle geloof na, bl. 41 Die Wagtoring,2012/7/1, bl. 28
11 Boas het haar geantwoord: “Die mense het my alles vertel wat jy ná die dood van jou man vir jou skoonma gedoen het en hoe jy jou pa en jou ma en jou geboorteland verlaat het om na ’n volk te gaan wat jy nie voorheen geken het nie.+