-
Rut 4:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Toe het die vrouens vir Naoʹmi gesê: “Mag Jehovah geloof word, wat jou vandag nie sonder ’n terugkoper gelaat het nie. Mag die naam van hierdie kind in Israel verkondig word!
-