1 Samuel 1:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Toe het Hanna geantwoord: “Nee, my heer! Ek is ’n vrou wat deur ’n baie moeilike tyd gaan. Ek het nie wyn of enige ander alkohol gedrink nie, maar ek stort my siel* voor Jehovah uit.+ 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:15 Die Wagtoring,2007/3/15, bl. 162001/2/1, bl. 20-21
15 Toe het Hanna geantwoord: “Nee, my heer! Ek is ’n vrou wat deur ’n baie moeilike tyd gaan. Ek het nie wyn of enige ander alkohol gedrink nie, maar ek stort my siel* voor Jehovah uit.+