1 Samuel 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Hy het gevra: “Watter boodskap het hy vir jou gegee? Moet dit asseblief nie vir my wegsteek nie. Mag God jou swaar straf* as jy ’n enkele woord vir my wegsteek van alles wat hy vir jou gesê het.”
17 Hy het gevra: “Watter boodskap het hy vir jou gegee? Moet dit asseblief nie vir my wegsteek nie. Mag God jou swaar straf* as jy ’n enkele woord vir my wegsteek van alles wat hy vir jou gesê het.”