1 Samuel 4:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Dit is verby met ons! Wie sal ons red uit die hand van hierdie magtige God? Dit is die God wat Egipte in die wildernis met allerhande plae getref het.+
8 Dit is verby met ons! Wie sal ons red uit die hand van hierdie magtige God? Dit is die God wat Egipte in die wildernis met allerhande plae getref het.+