1 Samuel 4:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe het die Filistyne geveg, en Israel is verslaan,+ en elkeen het na sy tent gevlug. Die slagting was baie groot – 30 000 voetsoldate van Israel het geval.
10 Toe het die Filistyne geveg, en Israel is verslaan,+ en elkeen het na sy tent gevlug. Die slagting was baie groot – 30 000 voetsoldate van Israel het geval.