-
1 Samuel 4:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Toe Eli die geskree hoor, het hy gevra: “Wat beteken al die geraas?” Dieselfde man het vinnig na Eli toe gegaan en vir hom die nuus vertel.
-