1 Samuel 5:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe die Asdodiete die volgende dag vroeg opstaan, het Dagon met sy gesig op die grond voor die Ark van Jehovah+ gelê. Hulle het Dagon opgetel en hom weer op sy plek gesit.+
3 Toe die Asdodiete die volgende dag vroeg opstaan, het Dagon met sy gesig op die grond voor die Ark van Jehovah+ gelê. Hulle het Dagon opgetel en hom weer op sy plek gesit.+