1 Samuel 5:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Toe hulle vroeg die volgende oggend opstaan, het Dagon weer met sy gesig op die grond voor die Ark van Jehovah gelê. Dagon se kop en sy twee hande was afgekap en het op die drumpel gelê. Net die visgedeelte* het oorgebly.
4 Toe hulle vroeg die volgende oggend opstaan, het Dagon weer met sy gesig op die grond voor die Ark van Jehovah gelê. Dagon se kop en sy twee hande was afgekap en het op die drumpel gelê. Net die visgedeelte* het oorgebly.