9 en hou dit dop: As dit op die pad na Bet-Semes+ gaan, na die gebied waar die Ark vandaan kom, dan is hy die een wat hierdie groot ramp oor ons gebring het. Maar indien nie, dan sal ons weet dat dit nie hy was wat ons gestraf het nie. Dit het net toevallig gebeur.”