1 Samuel 7:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 En die stede wat die Filistyne by Israel geneem het, is aan Israel teruggegee, van Ekron af tot by Gat, en Israel het hulle gebied by die Filistyne teruggeneem. Daar was ook vrede tussen Israel en die Amoriete.+
14 En die stede wat die Filistyne by Israel geneem het, is aan Israel teruggegee, van Ekron af tot by Gat, en Israel het hulle gebied by die Filistyne teruggeneem. Daar was ook vrede tussen Israel en die Amoriete.+