1 Samuel 8:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Maar sy seuns het nie sy voorbeeld gevolg nie. Hulle was geneig om oneerlike wins na te jaag,+ en hulle het omkoopgeskenke aanvaar+ en die reg verdraai.+
3 Maar sy seuns het nie sy voorbeeld gevolg nie. Hulle was geneig om oneerlike wins na te jaag,+ en hulle het omkoopgeskenke aanvaar+ en die reg verdraai.+