1 Samuel 9:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hy het ’n seun gehad met die naam Saul,+ wat jonk en aantreklik was – niemand onder die Israeliete was aantrekliker as hy nie – en hy was van sy skouers af langer as al die ander mense.
2 Hy het ’n seun gehad met die naam Saul,+ wat jonk en aantreklik was – niemand onder die Israeliete was aantrekliker as hy nie – en hy was van sy skouers af langer as al die ander mense.