1 Samuel 10:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Samuel het toe die fles olie geneem en dit op Saul se kop uitgegooi.+ Hy het hom gesoen en gesê: “Jehovah het jou as ’n leier+ oor sy erfdeel gesalf.+ 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 10:1 Volg hulle geloof na, bl. 73 Die Wagtoring,2011/1/1, bl. 27
10 Samuel het toe die fles olie geneem en dit op Saul se kop uitgegooi.+ Hy het hom gesoen en gesê: “Jehovah het jou as ’n leier+ oor sy erfdeel gesalf.+