-
1 Samuel 10:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Toe almal wat hom voorheen geken het, sien hoe hy saam met die profete profeteer, het hulle vir mekaar gevra: “Wat het met die seun van Kis gebeur? Is Saul ook een van die profete?”
-