1 Samuel 10:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Samuel het met die volk gepraat oor wat die koning van hulle mag eis+ en dit in ’n boek geskryf en dit voor Jehovah neergesit. Toe het Samuel die hele volk weggestuur, elkeen na sy huis.
25 Samuel het met die volk gepraat oor wat die koning van hulle mag eis+ en dit in ’n boek geskryf en dit voor Jehovah neergesit. Toe het Samuel die hele volk weggestuur, elkeen na sy huis.