1 Samuel 10:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Maar ’n paar slegte manne het gesê: “Hoe sal hy ons red?”+ Hulle het op hom neergesien en het nie vir hom ’n geskenk gebring nie.+ Maar hy het niks daarvan gesê nie.*
27 Maar ’n paar slegte manne het gesê: “Hoe sal hy ons red?”+ Hulle het op hom neergesien en het nie vir hom ’n geskenk gebring nie.+ Maar hy het niks daarvan gesê nie.*