1 Samuel 11:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Toe het Nahas, die Ammoniet,+ opgetrek om teen Jabes+ in Giʹlead te veg. Al die manne van Jabes het vir Nahas gesê: “Maak ’n verbond* met ons, en ons sal u dien.”
11 Toe het Nahas, die Ammoniet,+ opgetrek om teen Jabes+ in Giʹlead te veg. Al die manne van Jabes het vir Nahas gesê: “Maak ’n verbond* met ons, en ons sal u dien.”