1 Samuel 13:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Die Filistyne het ook bymekaargekom om teen Israel te veg met 30 000 strydwaens, 6 000 perderuiters en so baie soldate soos die sandkorrels op die strand.+ Hulle het na Migmas, oos van Bet-Awen,+ gegaan en daar kamp opgeslaan.
5 Die Filistyne het ook bymekaargekom om teen Israel te veg met 30 000 strydwaens, 6 000 perderuiters en so baie soldate soos die sandkorrels op die strand.+ Hulle het na Migmas, oos van Bet-Awen,+ gegaan en daar kamp opgeslaan.