1 Samuel 13:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Party van die Hebreërs het selfs die Jordaanrivier oorgesteek en na die land van Gad en Giʹlead+ gegaan. Maar Saul was nog in Gilgal, en al die manne wat hom gevolg het, het van vrees gebewe.
7 Party van die Hebreërs het selfs die Jordaanrivier oorgesteek en na die land van Gad en Giʹlead+ gegaan. Maar Saul was nog in Gilgal, en al die manne wat hom gevolg het, het van vrees gebewe.