-
1 Samuel 14:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Saul het vir die manne by hom gesê: “Tel asseblief, en kyk wie ons verlaat het.” Toe hulle tel, het hulle gesien dat Joʹnatan en sy wapendraer nie daar is nie.
-