1 Samuel 14:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 En terwyl Saul met die priester Ahiʹa gepraat het, het die verwarring in die kamp van die Filistyne al hoe groter geword. Toe het Saul vir die priester gesê: “Hou op waarmee jy besig is.”*
19 En terwyl Saul met die priester Ahiʹa gepraat het, het die verwarring in die kamp van die Filistyne al hoe groter geword. Toe het Saul vir die priester gesê: “Hou op waarmee jy besig is.”*