1 Samuel 14:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Maar Joʹnatan het nie gehoor toe sy pa die manne onder die eed geplaas het nie,+ en daarom het hy die punt van die staf wat in sy hand was, in die heuningkoek gesteek. Toe hy daarvan eet, het sy oë opgehelder. 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:27 Die Wagtoring,2005/3/15, bl. 221986/6/1, bl. 31
27 Maar Joʹnatan het nie gehoor toe sy pa die manne onder die eed geplaas het nie,+ en daarom het hy die punt van die staf wat in sy hand was, in die heuningkoek gesteek. Toe hy daarvan eet, het sy oë opgehelder.